Kontak Afrikaanse Wiskunde Tutor
Gereed om jou kind se selfvertroue ’n hupstoot te gee?
Elke kind het die vermoë om te leer.
Ons help leerders om te verstaan, te groei
en met selfvertroue hul volle potensiaal te bereik.
Gereed om jou kind se selfvertroue ’n hupstoot te gee? Elke kind het die vermoë om te leer.
Elke kind het die vermoë om te leer.
Soms benodig hulle net ’n bietjie meer tyd, ’n ander verduideliking en iemand wat bereid is om saam met hulle deur die moeilike dele te werk.
As jy op soek is na persoonlike Afrikaanse tutoring in Fairland, Randburg, kontak my gerus om jou kind se behoeftes te bespreek.
